SA voer die eerste keer in sewe jaar mielies in

Loading player...
Suid-Afrika het vir die eerste keer sedert 2017 witmielies ingevoer. Ryk van Niekerk gesels met dr. André van der Vyver, uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Graan- en Oliesadehandelaars (Sacota), oor hierdie skeepsvrag mielies en die mielieproduksie in SA.
14 Jan 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min