SA kry gou ’n nuwe staatsbeheerde maatskappy vir water

Loading player...
Die verwagting is dat die nuwe staatsbeheerde maatskappy teen Mei op die been gebring sal word. Leon Basson, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor water en sanitasie, verduidelik waarom hierdie maatskappy nodig is.
16 Jan 2025 3AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min