Ryk, ryker, Richemont

Loading player...
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, bespreek Richemont se handelsverslag en PPC se nuwe aanleg.
16 Jan 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min