Die regering wil dalk Eskom en Transnet op die JSE noteer

Loading player...
Die regering werk saam met die JSE om staatsbeheerde maatskappye op die beurs te noteer. Kokkie Kooyman, 'n fondsbestuurder by Denker Capital, sê dit sal afhang van hoe ernstig die regering is en die kwaliteit van die mense wat hulle aanstel.
16 Jan 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min