Het die gety vir die residensiële eiendomsmark gedraai?

Loading player...
Ryk van Niekerk gesels met John Loos, eiendomsekonoom by FNB, oor die residensiële eiendomsmark in Suid-Afrika.
16 Jan 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min