Die motorbedryf is woedend oor Amsa fabrieke wil sluit

Loading player...
Daar is kommer dat die sluiting van ArcelorMittal se fabrieke nie genoeg tyd aan motorvervaardigers sal gee om ooreenkomste met buitelandse staalvervaardigers te sluit nie. Renai Moothilal, uitvoerende hoof van Naacam, bespreek die bedryf se kommer.
17 Jan 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min