Homechoice verkoop meer in sy winkels as deur die internet

Loading player...
HomeChoice het onlangs aangekondig dat die maatskappy sy vertoonwinkels gaan uitbrei. Chris de Wit, die uitvoerende hoof van HomeChoice, bespreek hulle uitbreidingsplanne.
20 Jan 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min