MTN spring tot hoogtepunt

Loading player...
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, lewer haar insette oor Donald Trump se uitvoerende bevele, MTN se nuwe hoogtepunt en Clicks se handelsverklaring.
21 Jan 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min