Daar is vraagtekens oor Eskom se toetsprojek om munisipaliteite te kry om hul rekenings te betaal

Loading player...
In Augustus verlede jaar het dr. Kgosientsho Ramokgopa, minister van elektrisiteit en energie, ’n nuwe toetsprojek aangekondig om die oorweldigende munisipale skuld aan Eskom aan te spreek. Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport, deel haar insigte oor die projek.
22 Jan 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min