Suid-Afrikaanse besighede en die regering loop deur onder kuberaanvalle

Loading player...
Prof. Basie von Solms, 'n navorsingsprofessor in Kuberveiligheid by die Sentrum vir Kuberveiligheid aan die Universiteit van Johannesburg, gesels oor 'n skerp toename in kubermisdaad.
22 Jan 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min