Tinus drink koffie met Prof. Chris van der Hoven

Loading player...
Prof. Chris van der Hoven, die nuwe senior direkteur van die Universiteit Stellenbosch se sakeskool, gesels oor sy rol, agtergrond, en loopbaan.
30 Jan 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min