Die Mynbou-indaba skop in Kaapstad af

Loading player...
'Ons moet 'n omgewing skep wat beleggings na die land lok': Andries Rossouw – leier: energie, nutsdienste en hulpbronne, PwC Afrika.
3 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min