Versekeringsmagnaat Douw Steyn sterf

Loading player...
Henco Kruger gesels oor die markte, en Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek Boxer en Pick n Pay se handelsverslae en die afsterwe van Douw Steyn.
4 Feb 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min