Suzuki is besig om SA motormark op sy kop te keer

Loading player...
Motorverkope is 10,4% hoër as verlede jaar, en daar is ’n nuwe topverkoper wat die Toyota Hilux verbygesteek het. Henry Botha, hoof van strategie en besigheidsanalise vir voertuigfinansiering by Absa, deel sy insigte.
4 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min