Dié myngroep gebruik meer krag as Johannesburg

Loading player...
Werner Duvenhage, besturende direkteur van Richards Bay Minerals, gesels oor hul elektrisiteitsverbruik en hernieubare projekte.
4 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min