Is SA se lugruim veilig?

Loading player...
Carel Gersbach, senior bestuurder van tegniese beplanning en kwaliteit by Air Traffic and Navigation Services (ATNS), bespreek die veiligheid van Suid-Afrika se lugruim.
5 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min