Sasol en Anglo American wil “hernieubare diesel” vervaardig

Loading player...
Danie Cronje senior visepresident vir groen waterstof globale markontwikkeling by Sasol gesels oor hulle ooreenkoms met Anglo American.
5 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min