Die nuwe minimumloon word volgende maand van krag

Loading player...
Prof. Hugo Pienaar, direkteur van Arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr, deel sy insigte oor die nuwe minimumloon.
5 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min