Goudprys fluks op pad na $3000

Loading player...
Henco Kruger bespreek die markte, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die goudprys en die beweging van die rand.
7 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min