Suid-Afrikaners kry nuwe digitale identiteite

Loading player...
'Die belangrikste punt van alles is dat dit 'n veilige, geverifieerde stelsel gaan wees, waar niemand jou identiteit kan steel nie': Dr Leon Schreiber – minister van binnelandse sake.
7 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min