Trump en SA: Hoe het ons hier gekom?

Loading player...
Neil Diamond, president en voorsitter van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (Saccusa), Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van die FW de Klerk-stigting, en die ekonoom dr. Roelof Botha deel hul reaksies en insigte oor president Donald Trump se opmerkings oor Suid-Afrika.
10 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min