Die DA hof toe om die Onteieningswet ter syde te laat stel

Loading player...
'Hierdie wet maak die deur oop vir grootskaalse onteiening sonder vergoeding': Helen Zille – voorsitter van die Demokratiese Alliansie (DA) se federale raad.
11 Feb 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min