Die Tesourie verslap PPP-reëls

Loading player...
Ryk van Niekerk gesels met Ian Petherbridge van die prokureursfirma Thompson Wilks oor die nasionale tesourie se nuwe reëls vir vennootskappe tussen die privaat- en openbare sektor.
12 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min