Lewensredder-droom verander in besigheidsukses

Loading player...
Chris de Wit, uitvoerende hoof van HomeChoice, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin hy is, en sy stokperdjies
13 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min