Naspers en Prosus beur die beurs op

Loading player...
Henco Kruger lewer die markverslag, en Bernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal, bespreek Naspers en Prosus wat die beurs opbeur, asook volgende week se arbeid- en inflasiesyfers.
14 Feb 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min