Korttermynverhuringsreëls kan verander.

Loading player...
Daar is nuwe regulasies wat korttermynverhuring in deeltitelgeboue kan beïnvloed. Die onafhanklike data-ontleder, Melville du Plessis, deel sy insigte.
14 Feb 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min