Val KleuterZone in die “te goed om waar te wees”-kategorie?

Loading player...
KleuterZone is 'n netwerk van 120 kleuterskole regoor die land, en lede van die publiek kan in hierdie individuele skole belê. Ryk van Niekerk gesels met Liesl Peyper, senior joernalis by Moneyweb, oor KleuterZone se beloofde opbrengste.
17 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min