Moet Suid-Afrikaners hulle staal vir hoër belasting?

Loading player...
Dr. Albertus Marais, vennoot van AJM Tax, gesels oor die moontlike toename in belasting op toegevoegde waarde (BTW).
17 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min