BTW breek toe die begrotinng

Loading player...
Liesl Peyper – senior joernalis, Moneyweb, Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep, prof Alex van den Heever – voorsitter: studies oor die bestuur en administrasie van maatskaplike sekerheidstelsels, Universiteit van die Witwatersrand (Wits), en Hassan Essop – dosent: Departement Ekonomie, Stellenbosch Universiteit.
19 Feb 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min