Dít is die reëls as jy ’n boorgat wil sink

Loading player...
Die watertekorte in Gauteng dryf talle inwoners en besighede om na alternatiewe waterbronne, soos boorgate, te soek. Buks Venter, mede-eienaar van Buks Boorwerke, bespreek die regulasies en vereistes vir die sink van 'n boorgat.
20 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min