Al Mabroor in sakeredding

Loading player...
Henco Kruger lewer die markverslag en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG), gesels oor die markte.
21 Feb 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min