Rainbow Chicken kloek-kloek bank toe

Loading player...
Henco Kruger lewer die markverslag, en Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor die handelsverslae van Curro, Grindrod en Rainbow Chicken.
25 Feb 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min