Inflasie kruip op tot 3,2%

Loading player...
Die onafhanklike ekonoom Elize Kruger bespreek Suid-Afrika se inflasiekoers met die nuwe inflasiemandjie en haar vooruitsig vir inflasie.
26 Feb 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min