Kaapstad koop reeds R50 miljoen se elektrisiteit van inwoners

Loading player...
Kaapstad is die enigste metro in die land wat surplus elektrisiteit van sakeondernemings en huishoudings met sonkragstelsels aankoop. Geordin Hill-Lewis, die burgemeester van Kaapstad, gesels oor die Cash for Power-program.
26 Feb 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min