Mark baie ontevrede met Motus

Loading player...
Ockert Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van Motus, bespreek die groep se finansiële resultate en sê daar was min vertroue in die mark, en dat vertroue eers begin toeneem het toe die rentekoers verlaag is.
27 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min