Ontmoet Magic, SA se R22 miljoen-buffel

Loading player...
Colin Engelbrecht, president van Wildboerdery Suid-Afrika, gesels oor die buffelbul Magic en die sakemodel van die wildbedryf.
27 Feb 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min