Newcastle staal hom vir Amsa-sluiting

Loading player...
ArcelorMittal het aangekondig dat hy sy langstaal-aanleg in Newcastle gaan sluit. Morné Seaman, president van die Newcastle Sakekamer, bespreek die werksgeleenthede wat in gedrang is en wat volgende gaan gebeur.
3 Mar 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min