Amazon-hommeltuie is nie in dié dorp welkom

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, gesels oor Amazon-hommeltuie wat nie in ‘n sekere dorp welkom is nie.
3 Mar 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min