Hoenderboerdery is nie vir elke Jan Rap en sy maat nie

Loading player...
Marthinus Stander, uitvoerende hoof van Rainbow Chicken, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie en wat hy doen om te ontspan.
6 Mar 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min