PROMOSIE Protek: Moenie laat plae jou tuin oorneem nie! 10 Maart 2025

Loading player...
PROMOSIE - PROTEK:πŸŽ™οΈ πŸ“» Moenie laat plae jou tuin oorneem nie! Luister na Protek op SFM! πŸŒ±πŸ›
Het jy probleme met wurms, psylla en roes in jou tuin? Ons het die oplossing! 🌿✨Paul van Protek gesels oor die beste produkte om jou plante te beskerm en jou tuin gesond te hou.
βœ… Insekdoders vir effektiewe plaagbeheer
βœ… Swamdoders om roes en siektes hok te slaan
βœ… Onkruiddoders vir β€˜n netjiese, gesonde tuin
πŸ“» Luister weer:
πŸŒ±πŸ› Moenie hierdie gereelde wenke misloop nie! πŸŒΎπŸ’š Protek – Beskerm. Voed. Groei. Volgende gesprek: 19 Maart 2025 @ 11:10
#ProtekSA #Tuinwenke #Plaagbeheer #SFMStreekRadio #GroenVingers
10 Mar 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? πŸŽ™οΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
18 Jun 16 min