Sasol gaan van ‘n paar vate kreosoot in die 50s na ‘n tegnologiese reus

Loading player...
Sugnet Dixon, risiko- en SHE-adviseur by Sasol in Secunda, gesels oor die geskiedenis van Sasol.
10 Mar 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min