Die JSE wil R4.5 miljard se onopgeëiste dividende aan hul regmatige eienaars gee

Loading player...
Ursula Du Plooy, direkteur by die JSE, verduidelik hoe beleggers onopgeëiste dividende kan terugkry.
11 Mar 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min