Hoe benader mens beleggingsmarkte gegewe alles wat in die wêreld gebeur?

Loading player...
Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria-Oos, gesels oor strategieë in die huidige beleggingsomgewing.
11 Mar 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min