Die Johannesburgse Aktekantoor is een groot gemors

Loading player...
Die Johannesburgse Aktekantoor, wat verantwoordelik is vir die registrasie van eiendomstransaksies, funksioneer tans onder moeilike omstandighede. Karla Strydom, lid van die Johannesburgse Prokureursorde se eiendomskomitee, bespreek die probleme en die verskuiwing na 'n nuwe kantoor.
13 Mar 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min