Eerste kriminele klagte teen KleuterZone-hoës

Loading player...
Anoniem gesels oor hulle kriminele klagte teen twee KleuterZone-hoës en sê die bedrog wat ontdek is, is dat die registrasienommer en die naam van die skool op hul aandeelsertifikaat nie ooreenstem nie.
17 Mar 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min