Kleuterzone-maatskappy in voorlopige likwidasie geplaas

Loading player...
Mathys Krog van Mathys Krog Prokureurs bespreek die voorlopige likwidasie van KleuterZone.
18 Mar 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min