Google investeer miljarde in sy SA-wolk

Loading player...
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, verduidelik wat 'n Google-wolkstreek is, hoekom dit so duur is, en waarom tegnologiese reuse hulle beleggings in Suid-Afrika vermeerder.
19 Mar 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min