Kleuterzone-skole is “roekeloos” bestuur

Loading player...
Philip Kilian, voormalige werknemer van KleuterZone, gesels oor die bestuur van skole, en Liesl Peyper, senior joernalis by Moneyweb, bespreek onder meer Ludus Holdings, die maatskappy wat baie van die KleuterZone-skole wil oorneem.
19 Mar 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min