Kan Pi ’n pastei koop?

Loading player...
Elke Woensdagaand kyk ons na die verwikkelings in die kriptobedryf. Carel de Jager, groepleier by die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR), gesels oor die kriptogeldeenheid Pi.
19 Mar 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min