Skelms steel nou al Afrimat en sy leierskap se identiteite om die publiek te bedrieg

Loading player...
Andries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat, gesels oor sosiale media-swendelaars wat die mees kwesbare Suid-Afrikaners teiken deur bekende maatskappy- of handelsname te gebruik.
21 Mar 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min